Atacamawoestyn

Ligging van die Atacamawoestyn in Suid-Amerika
Nasa-Satellietbeeld van die Atacamawoestyn
Salar de Talar in die Atacamawoestyn
'n Hulpteleskoop van die Europese Suidelike Sterrewag wat die gunstige waarnemingstoestande van die Atacamawoestyn benut

Die Atacamawoestyn (Spaans: Desierto de Atacama) in die noorde van Chili. Dit strek oor 'n 1600 km strip land wes van die Andes, en dit bedek 'n area van 105000 km2.[1] Dit word as die droogste woestyn op aarde beskou. Die woestyn grens in die weste aan die Stille Oseaan, in die noorde aan Peru en in die ooste aan Bolivië en Argentinië. Die Atacamawoestyn het sowat 15 miljoen jaar gelede ontstaan.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nyt

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search